Rekeningherwinning
Rekeningherwinning
Rekeningherwinning
Rekeningherwinning
Kopieer skakel
Kom meer te wete oor hoe om jou rekening te beveilig om te keer dat dit gekraak word of kry jou rekening terug op ’n Meta-platform in die Rekeningherwinning en ondersteuningsentrum.
Kies jou probleem en ons sal jou na die regte oplossing lei.
Vir die beste resultate, gebruik ’n toestel wat jy voorheen gebruik het om mee aan te meld.. As jy iemand anders help, maak seker dat hulle hierdie stappe probeer op ’n toestel wat hulle voorheen gebruik het om mee aan te meld.
Kry hulp op Facebook
- My rekening is gekraak
- Ek het my wagwoord vergeet
- Ek kan nie toegang tot die e-posadres of selfoonnommer op my rekening kry nie
Let wel: Ons sal vir jou ’n porboodskap stuur om jou gekraakte rekening te kry. Voer jou inligting in en gaan voort, selfs al is jou rekening nie gekraak nie.
Kom meer te wete in die Hulpsentrum
Verwante onderwerpe
Ander maniere om hulp te kry
Klets met Meta AI-steundiensassistent
Los probleme op, maak veranderinge en kry intydse ondersteuning


